Verdink - Melktertkommissie Ons almal weet klaar spyt kom altyd Net te laat maar h*e sal Ons dit proe as die donker Ons nie ook voer nie Ek lees sex ***** en boere musiek Ek raak 'n bietjie ouer net om Klien bietjie meer te sien Natuurlik doen ek goed waarvan Ek glad nie hou nie natuurlik Sê ek goed wat ek glad nie wil onthou nie Ek loop rond in die donker nag Maar die sterre skyn in My oë en die maan in my gesig Net fun fun is wat ek wil hê Net lag lag vir die dinge wat ons sê Net tyd tyd saam met jou spandeer Ophou worry oor die dinge wat ons Keer om te doen keer om te waag Keer om jou eie vrae te vra Keer om te sê keer om te praat Keer om net 'n rukkie stil te raak Natuurlik hoor ons goed waarvan Ons glad nie hou nie natuurlik Sien ons goed wat ons glad nie wil onthou nie Jy loop rond in die donker Nag maar die sterre skyn in Jou oë en die maan in jou gesig Net fun fun is wat ek wil hê Net lag lag vir die dinge wat ons sê Net tyd tyd saam met jou spandeer Ophou worry oor die dinge wat ons Net fun fun is wat ek wil hê Net lag lag vir die dinge wat ons sê Net tyd tyd saam met jou spandeer Ophou worry oor die dinge wat ons keer